In die jongste gedrukte uitgawe van Kerkbode, wat intekenaars volgende week bereik, berig ons oor Winterhoop – ‘n maklike manier vir elke leser om ‘n groot verskil in ander se lewens te maak.
- Hou www.kerkbode.co.za dop vir die storie of teken in (vir so min as R11 per Kerkbode) op die gedrukte koerant.
- Navrae oor subskripsies: Stuur ‘n e-pos na jeanne@tydskrifte.co.za of viona@tydskrifte.co.za
Geborg
