Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

24 uur in Jerusalem

Vir Jode en Christene speel Jerusalem teo­logies ’n belangrike rol. Die gods­diens­geskiedenis bevestig twee sake: Jerusalem was enersyds simbool van ge­lowiges se on­trou en ongehoorsaamheid teen­oor God. Dit het sy toorn en straf uit­gelok. As vervalle stad beeld dit ontrou uit. Andersyds is Jerusalem simbool van God se uitverkie­sing, teen­woor­digheid, beskerming en heerlikheid. As stad van God se heerlikheid straal dit skoonheid uit. Vir Christene vloei dit saam in die kruisiging en opstandings­gebeure van Christus in Jerusalem, wat sowel pyn as he­ling uitdruk.

Bron: http://cke.christians.co.za

  • Teks: DJ Human
  • Foto’s: Le Roux Schoeman

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top