Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 31 Mei 2019

NG KERK

BEROEP: Dr Charles Mitchell van Heuwelkruin na Andrew Murray (Bloemfontein).

WES-KAAPLAND

Bevestiging

Ds Karlien Becker is op 5 Mei 2019 in die NG gem Nu­werus bevestig. (Germa Bester, Skr/Kas, 23.05.2019).

KWAZULU-NATAL

Bevestiging

Ds Liezel de Jager het die beroep aanvaar van NG Kanoneiland na NG Suidkus. Bevestiging vind DV plaas op 7 Julie 2019. (Ds Pieter Grobler, Ringskriba, 20.05.19).

NOORDELIKE SINODE

Bevestiging

Prop Antje Bracht du Plessis is as tentmaker na die NG Gemeente Brits beroep. Sy word op 2 Junie 2019 bevestig en sal ook haar intreepreek lewer. (Annelie du Toit, Saakgelastigde, 22.05.2019).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top