Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Van die leiers van die Kamieskroon-kerke vat hande tydens die afsluiting van die samekoms. Van links is Solda van Wyk (Metodiste Kerk), EJ van As, Willem Basson (Katolieke Kerk), Jeannetta Nuss (Pinksterkerk) en Koekoes van As (NGK). Foto: Elsa Kruger

Kerke bid saam in Kamieskroon

Al die kerke in Kamieskroon in Namakwaland het onlangs vir die eerste keer in die middel van die dorp saamgekom vir verootmoedi­ging en om saam te bid.

Kerklike samewerking, reën, die dorp en die verkiesing was op hulle gebedslysie, het ds AJ van As laat weet.

“Die sowat 80 mense het gemeentes verteenwoordig van die NG Kerk, VGK, die Katolieke Kerk, die Metodiste en ’n paar Pinksterkerke. Die vier gebedsitems is deur ’n verteenwoordiger van elke kerk gehan­teer,” sê AJ.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top