Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Hannes van Tonder

Kiek jou kerkgebou

“Op 2 Februarie 2019, net na 17:00, tref ’n vinnige storm ons dorpie Fauresmith in die Vrystaat,” laat weet NG lidmaat Hannes van Tonder. “My vrou Sonja het die kinders kom roep om na die reënboog te kom kyk en ek het dadelik op ons huis se dak geklim om beter te kan sien. Ek kon nie help om aan die Here te dink nie. Ek het verstom gestaan en weer besef: Die Here is altyd naby! Soos die son deurgekom het, was van die bome ’n pragtige goue kleur. Prys die Here!” skryf Hannes.

Stuur ’n pragtige foto van jou kerkgebou aan conette@tydskrifte.co.za en ’n paar interessante feite sodat ons dit vir ander Kerkbode-lesers kan wys.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top