Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

HELDER is ‘n splinternuwe musiekblyspel gebaseer op die verhaal van Josef in die Bybel.

LUISTER: Gemeente skyn Helder … en deel met ander

Die NG gemeente Tygerpoort in Pretoria spog met ’n nuwe, unieke musiekblyspel waarin Anna Davel en Pierre Breytenbach rolle vertolk.

Die blyspel, getiteld Helder, is losweg gebaseer op die Josef-verhaal in die Bybel. Dit het ’n hedendaagse gevoel wat afspeel in ‘n “nuwe wêreld” van straatbendes, weeskinders en weldoeners, luidens ’n verklaring op die gemeentewebwerf.

Luister hieronder na die titelsnit. Of laai die mp3 gratis af deur HIER te klik.

Besoek www.ngtyger.com/helder  vir meer inligting oor die stuk wat vanaf 22-24 Augustus opgevoer word.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top