Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ASM nooi: Práát oor teologiese opleiding

Gemeentes en predikante moet hulle vrae en bekommernisse oor teologiese op­leiding met die kuratoria of Algeme­ne Kuratorium bespreek, het dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, onlangs gesê.

“Die Algemene Kuratorium neem kennis dat daar tans verskeie gesprekke in die kerk oor teologiese opleiding aan die gang is. Teologiese opleiding is ’n baie belangrike deel van ons kerk en dit is goed dat daar voortgaande gesprek in die kerk hieroor is. Teologiese opleiding, soos ander terreine van die kerk se werk­saamhede, is blootgestel aan uitda­gings in ons samelewing, in die kerk en in Hoër Onderwys, volgens Claassen.

Claassen moedig ook gemeentes en predikante aan om hulle eers te verge­wis van die beleidstuk “Raamwerk vir mis­sionale bedieningsontwikkeling van die NG Kerk” voor hulle met die Algemene Kuratorium in gesprek tree.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top