Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Anoeschka von Meck

Aberdeendistrik: ‘Aftrekorders of voer?’

“Gertjie en Pietie van Rensburg van die Aberdeendistrik praat aanvanklik nie maklik oor watter stryd dit vir hulle is om tans in die voortslepende droogte kop bo water te hou nie, dog is hulle wange gereeld nat. Hulle sê: ‘Ons boer so klein dat jy letterlik moet besluit laat jy jou aftrekorders hop of voer jy die bie­tjie diere wat jy nog oorhet?’” skryf skry­wer Anoeschka von Meck op www.clf.co.za. Dit was tydens haar reis op soek na stories van hoop in droogtegebiede vir die boek Net voor die droogte my breek wat pas by die Christelike Lektuurfonds verskyn het.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top