Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Gawie van Broekhuizen

Somerset-Wes vier 200ste bestaansjaar

Vyf leraars wat tans betrokke is by die NG gemeente Somerset-Wes het ’n optog vanaf die historiese kerk tot by die huidige kerk in Andries Pretoriusstraat gelei, geklee in die tradisionele gewaad van togas en wit dasse, laat weet Willie Theron, lidmaat van die gemeente. Die optog was ter viering van die gemeente se 200ste bestaansjaar.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top