Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto verskaf

Swartsakdag rou oor xenofobie, geweld

“Volgens statistiek word ’n vrou elke drie ure verkrag en desnoods vermoor. Die onrusbarende aanvalle op buitelanders het die aandag van die internasionale wêreld op ’n negatiewe wyse op ons gevestig,” is twee van die redes waarom SA Mourns 13 September as ’n dag van rou aangekondig het.

Hulle het versoek dat almal ’n swartsak oor hulle klere sal aantrek “as ’n teken van rou en verootmoediging”.

“Diversiteit moet as ’n geleentheid gesien word om mekaar in ’n gees van verdraagsaamheid te omarm en saam na oplossings te soek,” sê ds Jannie Pelser, vryskutleraar van Krugersdorp en organiseerder van SA Mourns.

Die inwoners van Appelpark, ’n behoeftige gemeenskap in Krugersdorp, het in die land se hartseer gedeel.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top