Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Windhoek-gemeente stel studenteverblyfprogram bekend

Na heelwat navorsing en beplanning stel die NG gemeente Academia in Windhoek die L3H-studenteverblyf vir 2020 bekend, berig Feldmuis, die NG Kerk in Namibië se weeklikse nuusbrief.

Volgens Feldmuis sluit die verbyf nie net ’n bekostigbare dubbel- of enkelkamer in nie. Jy word ook inge­sluit in ’n “veilige en motiverende program van vorming en voorbereiding vir die lewe”. Die L3H-span vra dat studente in Windhoek, wat op soek is na goeie verblyf vir volgende jaar en respekvolle verhoudings, en die lewenswaardes van Christelike dissipelskap as belangrik ag, hulle by ngaca@iway.na sal kontak.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top