Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto's: Verskaf

Waterhoop vir inwoners van Graaff-Reinet

Van die inwoners in Graaff-Reinet-gemeenskap het soms vir dae nie water in hulle huise nie.

Daarom het die NG gemeente Ras­louw van Centurion, in samewer­king met die NG gemeente Parys-Oos, onder die oortuiging gekom dat hulle ’n verskil moet maak en waterhoop moet bring na ons dorp waar ’n waterkrisis tans heers, laat weet dr Ben van Tonder, leraar van die NG gemeente Graaff-Reinet.

“In die oggendure van 11 Oktober het lidmate van beide gemeentes onder leiding van Pierre de la Harpe, met vragte van sowat 13 ton water deurgery na NG Graaff-Reinet om die gemeenskap met water te dien,” sê Ben.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top