Die volgende persone is verkies as bykomstige lede van die ASM se dagbestuur by dié se vergadering by Emseni-konferensiesentrum in Bonaeropark (11-13 November).
- Ds Maartje van der Westhuizen
- Dr James Kirkpatrick
- Ds Elise Klut
Hulle dien saam met die reeds verkose lede:
- Ds Nelis J van Rensburg (voorsitter)
- Ds Nioma Venter (ondervoorsitter)
- Dr Dewyk Ungerer (aktuarius)
- Dr Gustav Claassen (algemene sekretaris) (ex officio)

Geborg
