Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Die NG Gemeente Swellendam. Foto: Jared Paisley vir Swellendam Winter School

Nou kan jy wen met jou foto’s

Ons was aangenaam verras met die gehalte van foto’s, inligting, staaltjies en stories oor kerkgeboue en gemeentes wat lidmate vir ons deur die loop van 2019 ingestuur het as deel van Kerkbode se gereelde Kiek jou kerkgebou-afdeling op die Streekblad.

Vanjaar wil ons ’n prys aan hierdie veldtog koppel en beloof om ’n Bybel-Media­boekprys ter waarde van R1 000 aan die wenner te pos in Desember, wanneer die laaste uitgawe van die koerant vir 2020 rolpers toe gaan.

Dis maklik om deel te neem: Kiek jou kerkgebou op so ’n kreatief as moontlike wyse en skryf vir ons so twee paragrawe oor die gemeente se storie en stuur jou inskrywing vir ons per e-pos na conette@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top