Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 31 Maart 2020

NG KERK

Beroep: Ds WJC van Beek na Pietersburg (Moedergemeente); ds Carine Botha van Blinkpan na Krielpark; prop Handre Meyer na Cedarville-Matatiele; ds Jakkie Strachan van Lynnwood na Welgemoed.

AANVAAR: Prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg).

HOËVELD

BEVESTIGING

Hendrik Ostenwaldt Niemandt (Waldo) is op 26 Maart 2020 as Diensleraar van Jubilaté gemeente bevestig (Amour Kluever, Gemeentekoördineerder, 27.03.20).

OOSTELIKE SINODE

DEMISSIE

Ds Mathys Christian (Christie) Smit het sy emeritaat ontvang aan die einde van Feb 2020 vanaf NGK Lydenburg. Hy is aangestel in ’n vastetermynpos vir ’n verdere jaar tot einde Feb 2021 (Ina Botha, Skriba, 25.03.20).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top