Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 17 April 2020

NG KERK

BEROEP: Ds Carine Botha van Blinkpan na Krielpark; dr EP Büchner, hoofbestuurder ACVV, na Stellenbosch-Noord as tentmakerleraar; prop Handre Meyer na Cedarville-Matatiele; ds Jakkie Strachan van Lynn­wood na Welgemoed; ds WJC van Beek na Pietersburg (Moe­dergemeente).

AANVAAR: Prop Frederik Coetzee na Secunda-Oos; prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg).

WES-KAAP

AANVAAR

Ds Jakkie Strachan die beroep na NGK Welgemoed aanvaar.  Sy datum van diensaanvaarding sal 1 Mei 2020 wees. (Fritz Brand, Administrasie bestuurder, 06.04.2020).

HOËVELD

BEVESTIGING

Prop Frederik Coetzee word op 10 Mei 2020 in die NG gem Secunda-Oos georden.  Hy begin amptelik op 1 Mei 2020. (Melanie de Villiers, Finansiële beampte, 15.04.2020).

BEVESTIGING

Hendrik Ostenwaldt Niemandt (Waldo) is op 26 Maart 2020 as diensleraar van Jubilaté gemeente bevestig (Amour Kluever, Gemeentekoördineerder, 27.03.20).

OOSTELIKE SINODE

DEMISSIE

Ds Mathys Christian (Christie) Smit het sy emeritaat ontvang aan die einde van Feb 2020 vanaf NGK Lydenburg. Hy is aangestel in ’n vastetermynpos vir ’n verdere jaar tot einde Feb 2021. (Ina Botha, Skriba, 25.03.20).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top