Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 19 Februarie 2021

NG KERK

BEROEP: Ds Heinrich Carstens van Overkruin na PE Lorraine.

AANVAAR: Ds L Pistorius van Louisvale na Upington-Wes; ds CL van Niekerk van NHK van Afrika na Oranjevallei .

WES-KAAP

BEVESTIGING

Jacobus Adriaan Maass het die beroep na NG Swartland, Malmesbury aanvaar. Sy bevestiging vind plaas op 28 Februarie 2021 (Huibrecht, Skriba, 03.02.2021).

VRYSTAAT

BYBELGENOOTSKAP

Ds Gerrie van Dyk is die verteenwoordiger van die Bybelgenootskap van SA by die Vrystaat Sinode.

OOSTELIKE SINODE

EMERITAAT

NG Kerk Kampersrus het bevestig dat dr Pieter Dorey sy vervroegde emeritaat op 28 Februarie 2021 ontvang (Henda Oosthuizen, Saakgelastigde, 28.01.2021).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top