Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gerhard Botes (links) en Deon Viljoen sal sonder steunvoertuie hul roete van sowat 2 900 km oor sowat 60 dae ten bate van Yellow For Survivors aflê. Foto: Verskaf

LUISTER: Waarom wil dié twee 2 900 km trap?

Twee afgetrede vriende sal op 9 April vanjaar vertrek op ‘n reuse-fietsrit ten bate van slagoffers van gendergebaseerde geweld en organisasies wat veilige ruimtes skep. 

In hierdie onderhoud gesels Le Roux Schoeman van Kerkbode met een van die trappers, Gerhard Botes (67), oor die hoe en hoekom van hierdie projek. Die twee kan HIER ondersteun word en HIER gevolg word. 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top