Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ds Leon en Monique Tait neem Sondag 27 Maart afskeid van die NG gemeente Rietfontein-Suid. Foto: Verskaf

AMPTELIKE NUUS: MAART 2022

  • Hierdie kennisgewings is op 25 Maart 2022 opdateer.
  • Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

 

NOORDELIKE SINODE

GEGROET

Die NG gemeente Rietfontein-Suid neem op Sondag, 27 Maart 2022  na 27 jaar afskeid van ds Leon en Monique Tait.  Ds Tait lewer om 09:00 sy afskeidspreek, waarna tee in die kerksaal bedien word.  Die Taits verhuis na Durbanville-Bersig gemeente (Elna du Plessis, Skriba, 25.03.2022).

BEVESTIGING

Ds Petro Jonker begin op 1 April 2022 as voltydse predikant in die NG gemeente Rietfontein-Suid. Die gemeente verwelkom ds Jonker op Sondag, 3 April 2022, gevolg deur tee in die kerksaal. Ds Jonker was vanaf 1 Julie 2019 in ‘n vastetermynpos by dié gemeente, wat nou verander is na ’n voltydse predikantspos.  (Elna du Plessis, Skriba, 25.03.2022).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top