Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraar wat ver wil fiets vir kerkprojek kort nog hulp: Slaapplek, borge en selfs mede-trappers

Van 17-30 Maart vanjaar wil ds Wynand Breytenbach te fiets die lang pad van Durbanville in die Wes-Kaap tot op die plattelandse dorpie in die Oos-Kaap genaamd Zithulele aflê.

Die doel is fondswerwing om ’n kerk/gemeenskapsentrum te bou in Zithulele, ’n gemeenskap met wie Breytenbach ’n sterk band het. KYK VIDEO HIER.

‘Dis 1300 km (tot daar), en ons wil 1R per meter (R1000 per km) insamel,” verduidelik dié leraar by Durbanville gemeente die plan van aksie.

Hieronder vertel hy meer en deel ook hoe ondersteuners betrokke kan raak.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top