Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

2026: Teken in om Kerkbode ook in gedrukte formaat by jou gemeente te kry

Ons nooi jou en jou gemeente graag hiermee uit om in te teken op die gedrukte uitgawe van Kerkbode wat maandeliks in papierformaat verskyn. (Sien al vanjaar se uitgawes HIER).

  • Ons koerant verskyn een keer per maand ter aanvulling van al ons gratis digitale bedrywigheid by www.kerkbode.co.za.
  • Bestellings is nou oop vir 1 Maart 2026 tot 28 Februarie 2027.

Die papierformaat bied ’n netjiese samevatting van die belangrikste kerknuus, rubrieke, dinkstof, boekresensies, vakatures, amptelike nuus, briewe en ander lekkerlees inhoud.

Jou subskripsie-fooi is ’n belegging in die tipe joernalistiek waarmee ons as redaksie lidmate en gemeentes wil dien.

  • Sien die Kerkbode-bestelvorm hieronder. Jy kan die vorm digitaal invul en dan per e-pos aan Viona Ross stuur by viona@tydskrifte.co.za 
  • Gebruik ons aanlyn sakrekenaar om die koste van jou bestelling te bereken op grond van hoeveel Kerkbodes jy vir jou gemeente wil bestel.

Dankie vir jou ondersteuning

Die Kerkbode-span.

Leer meer oor die geskiedenis van Kerkbode in dié dokumentêr wat verlede jaar verskyn het toe Kerkbode sy 175ste bestaansjaar gevier het:

KB-gemeentebrief2026

26 September 2025

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top