Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 14 Augustus 2020

WES-KAAP

EMERITAAT

Ds Nadine Maletzki van die NG gem Alexanderbaai het haar akte van demissie ontvang op 29 Julie 2020. Dit is geldig vanaf 31 Julie 2020.

NOORDELIKE SINODE

RINGSITTING

Die 33ste gewone sitting van die Ring van Sesmylspruit vind op Maandag 31 Augustus 2020 om 18:00 plaas. Dit vind plaas in die vorm van ‘n “ZOOM” gesprek. (Ds Daniël de Vos, Ringskriba, 04.08.2020).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top