Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

‘Watter soort kerk wil ons wees?’

Teen die agtergrond van die naderende buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk gesels ds Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen, oor die verskillende standpunte in die kerk en in die samelewing oor verhoudings tussen mense van dieselfde geslag. Die vraag waarop die Algemene sinode eintlik ‘n antwoord gaan moet gee, is volgens hom: “Watter soort kerk wil ons wees.”

Kyk gerus na die hele video. Dis net minder as 6 minute lank.

Lees ook: Op soek na ‘n weg om saam kerk te wees.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top