Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

“Ons moet van voor af besluit”

Ds. Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode, sê dat die sinode van voor af moet dink en van voor af ’n besluit moet neem ná die appèlliggaam die Algemene Sinode van 2015 se besluite oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag ter syde gestel het.

Volg hierdie skakel om die video te kyk.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top