Van ’n oop veld tot ’n lewendige skare, van ’n kampterrein tot ’n stad – dit is die toneel wat hom Saterdagmiddag by die #Imagine Experience in die Suide afgespeel het. Soos die jongmense stuk-stuk gearriveer het, het die opwinding ooreenkomstig gegroei.






Geborg
