Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 2 Maart 2018

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-­GEMEENTES

AANVAAR: Ds Bianca van Graan na Kenhardt, Noord-Kaapland.

WES-KAAPLAND

Emeritaat

Dr Dirk Taljaard, werksaam by die ATBV en Bybelgenootskap, beoog om op 31 Maart 2018 te emeriteer. (Wouter van Velden, RS, 16.02.2018).

NOORD-KAAPLAND

Bevestiging

Ds DJ Kleynhans is op Vrydag, 9 Februarie 2018, in die NG gem Jan Kempdorp deur dr HG Hoepfner van die NG gem Albertyn in Ellisras bevestig. Sy intreepreek het plaasgevind op Sondag, 11 Februarie 2018, tydens die nagmaaldiens. (Pauline du Preez, Skriba, 12.02.2018).

HOËVELD

Emeritaat

Ds Willem Strauss van die NG gem Alberton-Suid emeriteer op 28 Februarie 2018. Sy uittreepreek het plaasgevind op 18 Februarie 2018 in die NG Kerk Alberton-Suid. (Ds Willem Strauss, 12.02.2018).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top