Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 16 Maart 2018

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-­GEMEENTES

BEROEP – Ds Willem Immelman van Rustenburg-Bergsig na Ashton; dr Lieze Meiring van Skuilkrans na Elarduspark.

AANVAAR – Ds Gideon Lamprecht van Ladybrand-Noord na Bethlehem-Panorama.

VRYSTAAT

Bevestiging

Ds Gideon Lamprecht van Ladybrand-Noord word in April in die NG gem Bethlehem-Panorama bevestig. (Tertius Lamprecht, RS, 07.03.2018).

HOËVELD

Bevestiging

Prop Wihahn de Beer het die beroep na Standerton-Moedergemeente aanvaar. Hy tree in diens op 1 Mei 2018. Sy intreepreek is op 6 Mei 2018. (Ceska van Huyssteen, Saakgelastigde, 07.03.2018).

Bevestiging

Ds Natalia Strydom is in ’n vastetermynpos aan­gestel in die NG gem Alberton-Suid. Die bevesti­ging het op Sondag, 4 Maart 2018, plaasgevind, en is waargeneem deur ds Corneil du Plessis. (Amanda Human, Saakgelastigde, 05.03.2018).

NAMIBIË

BEDANKING

Ds BJ Holtzhausen van die NG gem Walvisbaai-Noord het bedank as predikant en lidmaat van die NG Kerk. Hy is voortaan voltyds in diens van ALZ­HEIMERSDEMENTIANAMIBIA. (Ds Rudolf Smit,RS, 07.03.2018).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top