Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kortlyste bekend vir Andrew Murray-Pryse 2019

Die 2019-kortlyste vir die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, en die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, is pas bekend gemaak.

Die wenners word in April aangekondig en die pryseoorhandiging is op 24 Mei 2019 in Stellenbosch, aldus Frits Gaum, voorsitter: Andrew Murray-prysfonds.

Andrew Murrayprys 2019
(alfabeties)

  • Augustinus deur JH (Amie) van Wyk (uitgegee deur SunPress)
  • Dansend met die lewe deur Kobus Anthonissen (Naledi)
  • Om reg te stel deur Ernst Conradie (Bybel-Media)
  • Paulus deur Adrio Konig (CUM)
  • Weerlose weerstand deur André Bartlett (Protea-boekhuis)

Andrew Murray-Desmond Tutuprys 2019
(alfabeties)

  • Bet-El deur Helena Hugo (uitgegee deur Lux Verbi)
  • In Awesome Wonder deur Jaap Durand (Bybel-Media)
  • I wish I’d said reds Johann de Lange en Mantoa Montinyane (Naledi)
  • Silence and Solidarity reds Laurie Gaum en Sally Argent (Barabbas)
  • Unfolding Narratives of Ubuntu in Southern Africa reds Julian Muller ea (Routledge)

Desmond Tutu-Gerrit Brandprys 2019
(alfabeties)

  • Brugbouers deur Rudi Buys (uitgegee deur Penguin Books)
  • God, gay, genade deur Retha Benade (Naledi)
  • Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald (Lux Verbi)
  • The Book of Acts deur Denise Padayachee (CLF)
  • You have to be Gay to know God deur Siya Khumalo (Kwêla)

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top