Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 30 Augustus 2019

NG Kerk

Beroep

Ds Fouché de Wet van #Imagine na Pretoria-Oos (Ooskerk); ds SP (Faani) Engelbrecht van Goodwoodpark na Melkbosstrand; ds Marnus Geyser van Dennesig na Marchand; prop Bernice Baard na Piet Plessis.

Noord-Kaap

Emeritaat

Ds SW Albertyn van die NG Kerk Orania het op Sondag 14 Julie 2019 emeritaat ontvang. (Schalk W Albertyn, RS, 22.08.2019).

Bevestiging

Ds SW Albertyn is op Sondag 14 Julie bevestig as tentmaker in ’n vastetermynpos in die NG Kerk Orania. (Schalk W Albertyn, RS, 22.08.2019).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top