Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 15 November 2019

NG KERK

Beroep: Ds Kenneth McKenzie vanaf Rant-en-Dal Prisma, Krugersdorp na Swakopmund, Namibië; ds Andrea Werner van Loxton na Vanrhynsdorp; ds Leendert Jelle Wijnja van Paulpietersburg na Graaff-Reinet.

Aanvaar: Ds GJ (Kobus) de Leeuw van Middelburg-Suid na Humansdorp-Oos; ds Leendert Jelle Wijnja van Paulpietersburg na Graaff-Reinet.

WES-KAAPLAND

Emeritaat

Ds HAH (Tallie) van den Heever van die NG gem Boesmanland (Springbok) ontvang op 1 November 2019 sy emeritaat. (Ds Nadine Maletzki, Ringskriba, 25.10.2019).

OOS-KAAPLAND

Bevestiging

Ds Wijnja het die beroep na Graaff-Reinet aanvaar en tree op 1 Desember 2019 in diens. (Kobus Ek­steen, Ringskriba, 31.10.2019).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top