Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 20 Maart 2020

NG KERK

Beroep: Prop Gerhard Enslin na Sederpark (Lichtenburg); prop Handre Meyer na gemeente Cedarville-Matatiele as tentmakerleraar; prop Janco Mocke na Bonaeropark; prop Hendrik Ostenwaldt Niemandt (Waldo) na Jubilaté.

NOORD-KAAPLAND

emeritaat

Ds JA van Schalkwyk het op 23 Feb 2020 te Kathu sy akte van demissie by emeritaat ontvang tydens die aanddiens. Dit is geldig vanaf 1 Mrt 2020 (Ds Roné Vosloo, Leraar, 05.03.2020).

bevestiging

Ds JA van Schalkwyk is op 1 Mrt 2020 by NG gem Deben bevestig as predikant in ’n bepaalde termyn-predikantspos. Hy is bevestig deur ds Roné Vosloo van die NGK Kathu. (Ds Roné Vosloo, Leraar, 05.03.2020).

HOËVELD

Demissie

Kennis word gegee dat dr GJPJ van der Merwe op 29 Feb 2020 sy akte van demissie ontvang het vanaf NG Bonaeropark. Die akte van demissie is ontvang na die verstryking van die kontrak vir ’n vastetermynpos. (Ds HG Holtzhausen, 05.03.2020).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top