“Ons woon in vele opsigte in ’n verwonde wêreld,” het dr André Bartlett Maandagoggend ter inleiding van die 15de Lentekonferensie gesê aan ’n Zoom-gehoor wat by die 160 gaan draai het.
“Ons sien die wonde oral rondom ons. Die wonde van onsekerheid en verlies, die wonde van ekonomiese swaarkry, die wonde van korrupsie, rassisme, plaasmoorde en gendergeweld,” het Bartlett, geklee in ’n ligblouhemp en ’n groot rooi strikdas, vanuit sy studeerkamer uitgebrei op die keuse van die tema by vanjaar se virtuele saamtrek, naamlik ’n Roetekaart: Van wond tot verwondering.
Bartlett het verduidelik dat “verwonding” en “verwondering” gewoonlik teenoor mekaar staan: “Jy is of verwond of verwonderd, maar by vanjaar se kongres sit ons dit langs mekaar.”
Een van die hoofsprekers by die aanvangsdag van hierdie geleentheid, wat van 14-18 September plaasvind, was dr Leon Wessels. Die oudpolitikus het onder meer oor menseregte, vooroordeel en #BlackLivesMatter gesels, terwyl ’n toekomskundige wenke vir tye van ontwrigting gedeel het en prof Yolanda Dreyer gepraat het oor hoe “liggaamgefokusde praktyke” gelowiges kan help om deernis te ontwikkel.
Prof Dirk Human, professor in Ou Testament (OT) aan die Fakulteit Teologie aan UP, het aan die hand van klaagliedtekste uit die OT gewys hoe dié tekste in ’n Covid-19-tyd as pastorale instrument gebruik kan word om mense te help om tot verhaal te kom. Hy het verduidelik dat klaagliedere, wat in boeke soos Job, Klaagliedere, Psalms en selfs die profetiese tekste gevind word, ruimtes bied waar mense in krisistye opnuut iets oor God, van mekaar en van hulleself kan ontdek. Só verduidelik Human hoe die klaagliedere, as vorm van geloof, nuwe lewe bemiddel en van ’n vraagteken ’n uitroepteken maak.
Dreyer, professor in Praktiese Teologie by UP, se voorlegging het weer gekyk na voordele van beliggaamde spiritualiteitspraktyke. Aangesien die liggaam en liggaamlikheid in die verlede dikwels uitgeskakel is wanneer daar oor spiritualiteit in die kerk gesels is, verduidelik Dreyer hoe praktyke soos asemhaling, meditasie, kontemplatiewe gebed en estetiese ervarings momentum op die reis na heelheid bied.
Wessels, skrywer van twee politieke memoires, Einde van ’n era – bevryding van ’n Afrikaner (1994) en Vereeniging – die onvoltooide vrede (2010), het oor menseregte gesê: “Al 27 menseregte kom uit die basiese beginsel dat wat jy aan ander doen, moet wees wat jy graag wil hê die ander moet aan jou doen. Ons eis gereeld respek vir onsself, maar is ons sensitief genoeg ingestel om respek vir ander te betoon? Die vraag wat ek hier vra, is of dit nie moontlik vir ons is om mekaar meer en beter te slyp om menseregte in die groter konteks beter te verstaan nie? Dat die idee van menseregte nie verskraal en beperk kan word tot regsargumente nie, maar dat dit eerder iets is wat ons aldag en heeldag moet leef.”
Wat vooroordeel betref het Wessels kongresganders gedaag om hulleself te pols en te vra hoe hulle daarmee saamleef? Hy het erken dat hierdie soort vrae dikwels met vrees gepaard gaan en dat hy self hieroor struikel omdat hy bang is. “Ek is bang vir die internettrolle wat gereed staan om my met hulle bitsigheid te verguis. En dan draai ek maar die rug en probeer die vrede bewaar. Maar leef ons rassisme of swyg ons oor rassisme? Hoe staan ons by die braaivleisvuur? Verbreek ons die rustige gesellige familiegesprek? Dit is maklik as ons van ’n afstand af kritiseer, maar dis moeiliker wanneer daar gesprekke oor rassisme in nader en meer intieme gesprekke plaasvind. Ons praat nie graag oor dinge wat kriewelrigheid veroorsaak nie? Kriewelrighede soos die #BlackLivesMatter-beweging. Hoekom maak ons ’n geveg van die blacklivesmatter-beweging? Hoekom kan ons nie op ’n kalm manier oor hierdie dinge praat en redeneer nie? Hoekom kan ons nie in gesprek tree nie?” vra Wessels.
Hy het lof vir die NG Kerk se betrokkenheid by die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se vermaning van die regering oor korrupsie en het afgesluit deur naasteliefde en geregtigheid uit te sonder om die pad in Suid-Afrika saam as geloofsgemeenskap te stap.
Nog ’n spreker, dr Graeme Codrington, het inleidend oor die ewe aktuele onderwerp van ontwrigting weens Covid-19 gesels en aan die hand gedoen dat daar heelwat “herverbeel”-werk voorlê asook doelbewuste “afleer” van ou gewoontes. Die geordende Baptiste-predikant het dieselfde raad gehad wat hy in korporatiewe konteks as strategiekonsultant deel: Onthou, die manier waarop jy werk en leef is nie ’n naelloop nie, maar eerder ’n maraton. Ontwikkel ’n volhoubare “Covid-pas”, was die advies. Woensdag volg ’n sessie waar hy spesifiek die impak van Covid-19 op die toekoms van die kerk van toepassing gaan maak.

Covid 19 was vir my geen ontwrigting tot op nou nie>
2018/2019 het ek vir ñ jaar en 1/2 net in my huis en hospitale deur gebring
Ek het meer na die hospitale se plafonne en my eie huis se plafon as in die Covid 19 tyd. Hierdie keer kon ek sonder ñ “driewiel” stap in my tuin, vry asemhaal en voortgaan met my lewe. Die winkels soos WW. en Checkers se Apps het kos by ons Sekuriteitshek gebring, en ñ vriendin het ook gereeld ñ lysie met nodige goete vir ons gebring.
Ek het vir 150 dae nooit buite, behalwe in ons tuin deurgebring nie. Om en Om en Om die huis gestap, totdat ons deur die Regering toegelaat was, om in ons kompleks te stap. Met ñ masker. (Dit is vir my die ergste van Covid 19.
Dan het ek van dag een af wat ons land in Lock Down gegaan het, geweet hier praat die Here
ñ waarskuwing aan ons Christene, of eerder ñ aanmaning soos Jesus aan Sy dissipels gestel het.
OPDRAG van Jesus: Ook aan ons vandag.
DIE EVANGELIE
Die belangrikheid van die Evangelie:
Wat is ons as gelowiges se lewensdoel op aarde? Kom ons gaan kyk wat die Here daaroor te sê gehad het.
Mark 16:15 “En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.”
Omrede Jesus ons hierdie bevel gegee het, behoort ons hierdie opdrag ons lewensdoel te maak. Hy het ons nie beveel om boere, loodgieters, dokters of plaasarbeiders te word nie, maar verkondigers van die Evangelie. Die beroepe wat aan ons, deur Sy genade geskenk is, is gegee sodat ons Sy opdrag kan uitvoer.
Dit het by my opgekom dat die Corona Virus die “ganse mensdom getref het”
Elke dorp, stad, provinsie,Land, geen uitsondering in die ganse wêreld, is getref deur die Virus. Alhoewel elke mens nie Positief getoets is en nog gaan wees nie, het seker elke mens op aarde daarvan gehoor.
Ek het gehoor van duisende, miskien Miljoene begin bid het vir herstelling vir ñ entstof, en van heidendom na christenskap gedraai het.
Moet wees, dit is soos God praat. Hy het deur die Covid 19 Virus, die ganse wêreld aangespreek.
Hier is ook die gehoorsame en ongehoorsme mense aan die wette van elke Land
Hoe meer gehoorsaam, hoe beter vir die beskerming teen die virus.
Kom ons hou aan met gehoorsaam
1) Dra ñ masker
2) Was jou hande. (Moenie aan jou gesig vat nie.
3) Hou jou distansie.
Elke mens kyk na homself, en wanneer jy gehoorsaam is in die klein opdraggie, sal jy gesond bly en ook jou naaste
Kom ons bid vir die ganse wêreld wat deur die Virus aangeraak is, en God sal die Evangelie aan die mense tot aan die uiterste van die aarde bekend maak
31 August Cases in South Africa and deaths
South Africa 625,056 (Cases) 14,028 (Deaths) . Ek dink elkeen in Suid Afrika weet van die Covid 19, en meeste dra die Masker. Skokkend.
Countries where COVID-19 has spread
213 Countries and Territories around the world have reported a total of 30,939,259 confirmed cases of the coronavirus COVID-19 that originated from Wuhan, China, and a death toll of 960,215 deaths.
Die kruks van die saak is, hoeveel mense het hiervan gehoor, (Net soos die Evangelie van Jesus)
Jammer vir my lang “COMMENT” DIT IS OP MY HART>
Lyk hierdie nie soos die “Evangelie aan die ganse mensdom nie” ???
Countries where COVID-19 has spread
213 Countries and Territories around the world have reported a total of 30,939,259 confirmed cases of the coronavirus COVID-19 that originated from Wuhan, China, and a death toll of 960,215 deaths.
For a more detailed list: New cases, critical condition, and recovered by Country
Search:
Country Cases Deaths Region
United States 6,960,651 203,695 North America
India 5,398,230 86,774 Asia
Brazil 4,528,240 136,532 South America
Russia 1,097,251 19,339 Europe
Peru 756,412 31,283 South America
Colombia 750,471 23,850 South America
Mexico 688,954 72,803 North America
South Africa 659,656 15,940 Africa
Spain 659,334 30,495 Europe
Argentina 613,658 12,705 South America
Chile 444,674 12,254 South America
France 442,194 31,274 Europe
Iran 419,043 24,118 Asia
United Kingdom 390,358 41,759 Europe
Bangladesh 347,372 4,913 Asia
Saudi Arabia 329,271 4,458 Asia
Iraq 315,597 8,491 Asia
Pakistan 305,031 6,415 Asia
Turkey 301,348 7,445 Asia
Italy 296,569 35,692 Europe
Philippines 283,460 4,930 Asia
Germany 272,080 9,466 Europe
Indonesia 240,687 9,448 Asia
Israel 183,602 1,226 Asia
Ukraine 172,712 3,516 Europe
Canada 142,774 9,211 North America
Bolivia 130,051 7,550 South America
Ecuador 125,620 11,084 South America
Qatar 123,146 209 Asia
Romania 111,550 4,402 Europe
Dominican Republic 107,700 2,044 North America
Kazakhstan 107,199 1,671 Asia
Panama 104,879 2,229 North America
Egypt 101,772 5,733 Africa
Morocco 99,816 1,795 Africa
Belgium 99,649 9,937 Europe
Kuwait 99,049 581 Asia
Netherlands 91,934 6,275 Europe
Oman 91,753 818 Asia
Sweden 88,237 5,865 Europe
China 85,269 4,634 Asia
Guatemala 84,344 3,076 North America
United Arab Emirates 84,242 404 Asia
Poland 78,330 2,282 Europe
Japan (+Diamond Princess) 78,206 1,495 Asia
Belarus 75,461 776 Europe
Honduras 70,611 2,146 North America
Ethiopia 68,131 1,089 Africa
Portugal 68,025 1,899 Europe
Venezuela 65,174 530 South America
Bahrain 63,879 221 Asia
Costa Rica 63,712 706 North America
Nepal 62,797 401 Asia
Singapore 57,558 27 Asia
Nigeria 56,956 1,094 Africa
Uzbekistan 50,992 427 Asia
Algeria 49,623 1,665 Africa
Switzerland 49,283 2,045 Europe
Czech Republic (Czechia) 47,285 499 Europe
Armenia 47,154 928 Asia
Moldova 46,336 1,201 Europe
Ghana 45,877 297 Africa
Kyrgyzstan 45,335 1,063 Asia
Azerbaijan 39,042 574 Asia
Afghanistan 38,919 1,437 Asia
Austria 37,474 765 Europe
Kenya 36,829 646 Africa
State of Palestine 35,003 253 Asia
Serbia 32,840 740 Europe
Ireland 32,538 1,792 Europe
Paraguay 32,127 611 South America
Lebanon 28,297 286 Asia
El Salvador 27,428 808 North America
Libya 27,234 436 Africa
Australia 26,885 844 Australia/Oceania
Bosnia and Herzegovina 25,217 758 Europe
South Korea 22,893 378 Asia
Denmark 22,436 635 Europe
Cameroon 20,431 416 Africa
Côte d’Ivoire 19,269 120 Africa
Bulgaria 18,733 753 Europe
Hungary 16,920 675 Europe
North Macedonia 16,557 689 Europe
Madagascar 16,020 219 Africa
Greece 14,978 331 Europe
Croatia 14,725 244 Europe
Senegal 14,688 302 Africa
Zambia 14,022 329 Africa
Sudan 13,535 836 Africa
Norway 12,820 267 Europe
Albania 12,226 358 Europe
DR Congo 10,488 268 Africa
Namibia 10,292 111 Africa
Guinea 10,231 63 Africa
Malaysia 10,167 130 Asia
French Guiana 9,692 65 South America
Maldives 9,649 33 Asia
Tajikistan 9,303 73 Asia
Tunisia 9,110 138 Africa
Finland 8,922 339 Europe
Gabon 8,696 53 Africa
Haiti 8,600 221 North America
Luxembourg 7,718 124 Europe
Montenegro 7,711 133 Europe
Zimbabwe 7,647 224 Africa
Mauritania 7,365 161 Africa
Slovakia 6,546 39 Europe
Mozambique 6,537 41 Africa
Uganda 6,017 63 Africa
Malawi 5,718 179 Africa
Djibouti 5,403 61 Africa
Eswatini 5,215 103 Africa
Cabo Verde 5,186 50 Africa
Cuba 5,055 113 North America
Hong Kong 5,010 103 Asia
Equatorial Guinea 5,002 83 Africa
Congo 4,986 89 Africa
Nicaragua 4,961 147 North America
Myanmar 4,870 81 Asia
Central African Republic 4,786 62 Africa
Jamaica 4,758 60 North America
Suriname 4,691 96 South America
Rwanda 4,689 26 Africa
Jordan 4,540 30 Asia
Slovenia 4,309 141 Europe
Angola 3,901 147 Africa
Syria 3,765 170 Asia
Trinidad and Tobago 3,739 60 North America
Lithuania 3,664 87 Europe
Mayotte 3,541 40 Africa
Gambia 3,504 108 Africa
Thailand 3,500 59 Asia
Aruba 3,460 23 North America
Guadeloupe 3,426 26 North America
Somalia 3,401 98 Africa
Georgia 3,306 19 Asia
Sri Lanka 3,283 13 Asia
Réunion 3,194 15 Africa
Bahamas 3,177 69 North America
Mali 3,006 128 Africa
Estonia 2,875 64 Europe
Malta 2,699 19 Europe
South Sudan 2,642 49 Africa
Botswana 2,567 13 Africa
Iceland 2,307 10 Europe
Guinea-Bissau 2,303 39 Africa
Benin 2,280 40 Africa
Sierra Leone 2,159 72 Africa
Guyana 2,102 62 South America
Yemen 2,026 585 Asia
Uruguay 1,890 46 South America
Burkina Faso 1,816 56 Africa
New Zealand 1,811 25 Australia/Oceania
Togo 1,659 41 Africa
Cyprus 1,590 22 Asia
Belize 1,590 20 North America
Andorra 1,564 53 Europe
Latvia 1,515 36 Europe
Lesotho 1,390 33 Africa
Liberia 1,335 82 Africa
French Polynesia 1,209 2 Australia/Oceania
Niger 1,183 69 Africa
Chad 1,149 81 Africa
Martinique 1,122 18 North America
Vietnam 1,068 35 Asia
Sao Tome & Principe 908 15 Africa
San Marino 723 42 Europe
Turks and Caicos 667 5 North America
Channel Islands 644 48 Europe
Sint Maarten 574 20 North America
Papua New Guinea 516 6 Australia/Oceania
Tanzania 509 21 Africa
Taiwan 506 7 Asia
Burundi 473 1 Africa
Comoros 470 7 Africa
Faeroe Islands 431 0 Europe
Mauritius 366 10 Africa
Eritrea 364 0 Africa
Gibraltar 350 0 Europe
Isle of Man 339 24 Europe
Saint Martin 330 6 North America
Mongolia 311 0 Asia
Cambodia 275 0 Asia
Bhutan 258 0 Asia
Curaçao 228 1 North America
Cayman Islands 208 1 North America
Monaco 191 1 Europe
Barbados 185 7 North America
Bermuda 178 9 North America
Brunei 145 3 Asia
Seychelles 141 0 Africa
Liechtenstein 113 1 Europe
Antigua and Barbuda 95 3 North America
British Virgin Islands 69 1 North America
St. Vincent & Grenadines 64 0 North America
Macao 46 0 Asia
Caribbean Netherlands 36 1 North America
Fiji 32 2 Australia/Oceania
Timor-Leste 27 0 Asia
Saint Lucia 27 0 North America
New Caledonia 26 0 Australia/Oceania
Grenada 24 0 North America
Dominica 24 0 North America
Laos 23 0 Asia
Saint Barthelemy 23 0 North America
Saint Kitts & Nevis 17 0 North America
Greenland 14 0 North America
Montserrat 13 1 North America
Falkland Islands 13 0 South America
Holy See 12 0 Europe
Saint Pierre & Miquelon 11 0 North America
Western Sahara 10 1 Africa
MS Zaandam 9 2
Countries with cases: basic list – detailed list
Latest News
September 19 (GMT)
Updates
66 new cases and 2 new deaths in Guyana [source]
620 new cases and 1 new death in Bahrain [source]
19 new cases in Burkina Faso [source]
34 new cases and 2 new deaths in Syria [source]
92,755 new cases and 1,149 new deaths in India [source] [source]
30,806 new cases and 675 new deaths in Brazil [source] [source]
45 new cases in Cabo Verde [source]
19 new cases in Togo [source]
34,884 new cases and 528 new deaths in the United States
863 new cases and 6 new deaths in Canada [source]
69 new cases in Côte d’Ivoire [source]
739 new cases and 8 new deaths in Uzbekistan [source]
836 new cases and 2 new deaths in Germany [source]
2 new cases in Chad [source]
53 new cases in Angola [source]
18 new cases and 1 new death in Rwanda [source]
4 new cases in Mauritania [source]
2,029 new cases and 83 new deaths in South Africa [source]
1,338 new cases and 20 new deaths in Costa Rica [source]
25 new cases in Cyprus [source]
33 new cases in French Guiana [source]
15 new cases in Mali [source]
2 new cases in Malawi [source]
1,491 new cases and 40 new deaths in Ecuador [source]
6 new cases in Congo [source]
11 new cases in Somalia [source]
60 new cases in Cameroon [source]
51 new cases and 2 new deaths in Cuba [source]
33 new cases in South Sudan [source]
13,498 new cases and 26 new deaths in France [source]
81 new cases in Maldives [source]
616 new cases and 17 new deaths in Ethiopia [source]
273 new cases and 1 new death in Mozambique [source]
2,552 new cases and 40 new deaths in Morocco [source]
2 new cases in Sri Lanka [source]
267 new cases in Ireland. Validation of data at the HPSC has resulted in the denotification of 7 cases. The figure of 32538 total cases reflects this. [source]
2 new cases in Yemen [source]
779 new cases and 5 new deaths in Lebanon [source]
19 new cases in Gambia [source]
210 new cases and 6 new deaths in Algeria [source]
1,023 new cases and 4 new deaths in Czechia [source]
1,538 new cases and 68 new deaths in Turkey [source]
423 new cases and 2 new deaths in Uganda [source]
1 new case in Liberia [source]
187 new cases and 5 new deaths in Jamaica [source]
6 new cases in Sierra Leone [source]
240 new cases and 4 new deaths in Greece [source]
1,847 new cases and 55 new deaths in Chile [source]
4,422 new cases and 27 new deaths in the United Kingdom [source]
117 new cases and 2 new deaths in Ghana [source]
51 new cases in Norway [source]
1,638 new cases and 24 new deaths in Italy [source]
140 new cases and 6 new deaths in the Republic of North Macedonia [source]
196 new cases and 1 new death in Jordan [source]
231 new cases and 3 new deaths in Belarus [source]
968 new cases and 10 new deaths in the Dominican Republic [source]
153 new cases and 5 new deaths in Albania [source]
4,531 new cases and 30 new deaths in Israel [source]
688 new cases and 15 new deaths in Moldova [source]
88 new cases in Trinidad and Tobago [source]
3,907 new cases and 83 new deaths in Iraq [source]
85 new cases and 3 new deaths in Namibia [source]
403 new cases and 11 new deaths in Myanmar [source]
320 new cases and 6 new deaths in Bosnia and Herzegovina [source]
1 new case in Liechtenstein [source]
602 new cases and 3 new deaths in the State of Palestine [source]
105 new cases in Kenya [source]
1 new case in Faeroe Islands [source]
44 new cases in Tajikistan [source]
849 new cases and 5 new deaths in Portugal [source]
148 new cases and 2 new deaths in Azerbaijan [source]
83 new cases and 1 new death in Serbia [source]
589 new cases in Denmark [source]
98 new cases in French Polynesia [source]
521 new cases and 1 new death in Kuwait [source]
796 new cases and 18 new deaths in Libya [source]
551 new cases and 28 new deaths in Saudi Arabia [source]
1,887 new cases and 2 new deaths in the Netherlands [source] [source]
49 new deaths in Argentina [source]
1,204 new cases and 11 new deaths in Nepal [source]
49 new cases and 2 new deaths in Madagascar [source]
64 new cases in Finland [source]
77 new cases in Iceland [source]
229 new cases in Qatar [source]
809 new cases and 1 new death in the United Arab Emirates [source]
43 new cases and 1 new death in Senegal [source]
65 new cases and 2 new deaths in Malta [source]
290 new cases in Slovakia [source]
32 new cases in the DR Congo [source]
4 new cases in Gibraltar [source]
1,333 new cases and 42 new deaths in Romania [source]
2,845 new cases and 166 new deaths in Iran [source]
114 new cases and 1 new death in Slovenia [source] [source]
20 new cases and 1 new death in Malaysia [source]
1,567 new cases and 32 new deaths in Bangladesh [source]
540 new cases and 5 new deaths in Tunisia [source]
99 new cases in Lithuania [source]
13 new cases in China, Hong Kong SAR [source]
1,002 new cases and 12 new deaths in Poland [source]
82 new cases and 4 new deaths in El Salvador [source]
4,168 new cases and 112 new deaths in Indonesia [source]
3,962 new cases and 100 new deaths in the Philippines [source]
813 new cases and 2 new deaths in Austria [source]
212 new cases in Croatia [source]
6,065 new cases and 144 new deaths in Russia [source]
61 new cases in Estonia [source]
15 new cases in Singapore [source]
17 new cases in Latvia [source]
809 new cases and 6 new deaths in Hungary [source]
244 new cases and 2 new deaths in Armenia [source]
3,240 new cases and 48 new deaths in Ukraine [source]
3 new cases in Taiwan [source]
187 new cases in Georgia [source]
36 new cases in Afghanistan [source]
91 new cases in Kyrgyzstan [source]
6 new cases in Bhutan [source]
3 new cases and 1 new death in Thailand [source]
645 new cases and 7 new deaths in Pakistan [source]
23 new cases and 1 new death in Belize [source]
1,673 new cases and 1 new death in Belgium [source]
4 new cases in the Turks and Caicos Islands [source]
9 new cases and 1 new death in Sint Maarten [source]
65 new cases in Kazakhstan [source]
491 new cases and 24 new deaths in Honduras [source]
632 new cases and 39 new deaths in Bolivia [source]
24 new cases and 7 new deaths in Australia [source] [source] [source] [source] [source]
110 new cases and 1 new death in South Korea [source]
2 new cases in New Zealand [source]
4,841 new cases and 624 new deaths in Mexico [source]
14 cases in China.
KOM ONS KYK WEER:
MARKUS 16:15-16 AFR53
15En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. 16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.
MARKUS 16:15-16 AFR83
15Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. 16Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal gered word; wie nie glo nie, sal veroordeel word.
Kyk hierdit het ñ CORONA VIRUS GEVAT OM AL DIE NASIES EN DIE GANSE MENSDOM AAN TE SPREEK. ( Rakende die Evangelie en opdrag van Christus, of nie)
KOM ONS LEES NOG ñ KEER DIE WOORD:
MATTEUS 28:18-20 AFR83
18Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. 19Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en 20leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
Is dit nie sprekend van die opdrag aan ons as “mensdom” van vandag nie
Groete
Bessie de Kock
Sonstraal Gemeente
Mosaïek