Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 9 November 2020

NG KERK

BEROEP: Ds Rupert de Koning van Meerensee, Richardsbaai, na Montagu; ds Johan Orsmond van Somerset-Oos na Riviersonderend; ds M van Niekerk van PE Somerstrand na Blouwaterbaai-Familiekerk.

WES-KAAPLAND

RINGSITTING

Die Ring van Swellendam se Ringsitting het plaasgevind te Robertson Moedergemeen­te op 8 November 2020. (Elsa­bé Wright, 20.10.20).

KWAZULU-NATAL

BEVESTIGING

Ds Annatjie Steyn word op 8 November in die NG gem Pie­termaritzburg-Noord bevestig. (Elizma Roselt, Saak, 02.11.2020).

OOSTELIKE SINODE

BEVESTIGING

Prop Gerhard Jakobus Green het die beroep na Amersfoort NG gemeente aanvaar. Hy word op 15 November 2020 bevestig in die gemeente. (Elize Coetzer, Skriba, 20.10.20).

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top