Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Luister na die podsending hieronder om saam te gesels in die kommentaar-afdeling onderaan die berig.

Podsending: ‘Ons moet eers ons eie huis in orde kry’ – NGK in Namibië se besluite ná Algemene Sinode 2023

Hieronder is ’n podsending van Kerkbode se onlangse gesprek met ds Thijs van der Merwe, algemene sekretaris van die NG Kerk in Namibië, oor dié streeksinode se besluit rakende hulle moontlike uittrede uit die Algemene Sinode van die NG Kerk. 

 

Kliek op die skakel hieronder om te luister:

Hooftrekke van gesprek:

00:00    Inleiding

00:25    Oor AS 2023: Die Namibiese afvaardiging “kon nie hulle saak stel nie”

01:32     Oor AS se Kerkordelike reg om besluite rondom SGV-verbindtenisse te neem

02:44    Namibië se standpunt rondom die huwelik en lidmate in SGV-verbindtenisse   

03:40   Oor verskille in Skrifbeskouing

03:57   Oor die pad vorentoe vir gemeentes wat met AS besluite saamstem

04:19  Oor ‘Eie huis in orde kry’ en ’n gespreksdokument 

04:50 Oor deel bly van die NG Kerk en Namibië se streeksinode van 2025

05:11 Dankie vir saamluister

NGK-Namibie-se-uittrede-uit-Algemene-Sinodale-verband-2023-11-08 (1)

Sien ook die verklaring onder soos uitgereik op 14 November 2023 deur die moderamen van die NG Kerk in Namibië: HIER

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top