Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Hoof- uitvoerende beampte vir Tutela (Maatskaplikedienstekantoor van Sinode Hoëveld)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die pos as hoof- uitvoerende beampte van Tutela in die Hoëveld Sinode is nou beskikbaar, en geskikte kandidate word genooi om aansoek te doen.

Ons soek iemand wat die vermoë het om:

  •   Tutela visionerend in ’n nuwe rigting te kan lei.
  •   Beskik oor goeie kennis van toepaslike wette en beleide in kerklike, statutêre en   maatskaplikediensomgewing.
  •   Goeie leierskapeienskappe,
  •   Is ’n innoverende denker wat selfstandig kan funksioneer met goeie sosiale en emosionele intelligensie.
  •   Het bewese kennis van “social enterprise” en sosiale innovasie.
  •   Kandidate sal ook psigometriese toetse voltooi.

Belangrike vaardighede sluit in:

  •     kan prosesse lei en bestuur.
  •     het uitstekende bestuurs- en administratiewe vaardighede.
  •     funksioneer goed in spanverband te midde van onvoorspelbare scenario’s.
  •     kan gesag op horisontale vlak handhaaf.
  •     ’n aanvoeling vir bestuur van diversiteit (ras, gender, taal ens).

Posinhoud sluit in:

Uitvoerende funksies en sekretariaat.

Fidusiêre beampte van Tutela.

Koördineer en bestuur werksaamhede in terme van organisasiebestuur en beleidsontwikkeling.

Visionering en beeldbou van die organisasie.

Skakeling met kerklike strukture, lidorganisasies en bevordering van werksaamhede in kerk en gemeenskap.

Die huidige posbeskrywing en salarisinligting is beskikbaar.

Die pos is ’n vyf jaar, vastetermynkontrak wat onderhandel sal word.

Aansoeke kan ingedien word voor 29 Augustus 2024 om 12:00. Kandidate wat die kortlys haal, sal genooi word vir ’n onderhoud in Kemptonpark. Stuur jou CV na phillipc@xsinet.co.za

Vir navrae, kontak dr Johan Botha by 083 785 6056.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.