Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dagboek dié: Insetsel oor Kerkbode-dokkie dié week op kykNET, Woensdag om 21:00

Die Prontuit-span berig dié week (Woensdag 6 November om 21:00 in op kykNET) onder meer oor die dokumentêr (sien lokprent onder) wat Kerkbode vervaardig het toe Kerkbode se 175ste jaar aangebreek het.

“Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners,” luidens kykNET.

Skakel in: Woensdag om 21:00.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top