Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Pastorale brief: ‘Ons skryf uit ʼn diepe besorgdheid aan julle, met ʼn hartsgebed dat God Hom oor ons almal sal ontferm’ – ASM Dagbestuur aan gemeentes van NGK

Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.


“Ons roep mekaar op tot kalmte en wysheid in ons woorde. Wie wind saai, só herinner God se Woord ons, sal ʼn storm maai (Hosea 8:7). Laat ons mekaar respekteer. Ons verbind ons daartoe om ons werk eerbaar te doen, in ons kerke en op alle akkers van God se koninkryk,” luidens dié skrywe deur die Dagbestuur van die Moderamen van die Algemene Sinode NG Kerke in Suider-Afrika. Lees die volledige teks hieronder. 

 

2025-02-12 Pastorale Brief (1)

Vriende van Kerkbode

Ons benodig jou ondersteuning om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord, video en die Kerkbode-podsending…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.