Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien: Kerkleiers veroordeel ook moord op kommissie se Getuie D

President Cyril Ramaphosa, verskeie politieke partye asook die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) het oor die naweek die moord op Marius van der Merwe, ’n getuie by die Madlanga-kommissie veroordeel.

Die SARK het simpatie met die familie betuig asook gevra vir “onmiddellike en voldoende beskerming” vir alle getuies wat by ondersoeke betrokke is wat verband hou met korrupsie, georganiseerde misdaad en staatskaping (sien verklaring onder).

Van der Merwe is Vrydagaand 5 Desember voor sy gesin in die oprit buite hulle huis in Brakpan doodgeskiet.

FINAL_SACC STATEMENT CONDEMING SILENCING OF WITNESS D

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top