Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Algemene Sinode Moderamen vergader in Benoni: 21-jarige kom getuig op laaste dag

“Ek spot altyd dat ek nie krieket gekies het nie, maar dat krieket my gekies het,” het die 21-jarige Miané Smit op 26 Februarie, die laaste dag van die vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM), in Benoni gesê.
Die Protea-krieketspeler van Bloemfontein het haar getuienis gedeel en haar toekomsplanne. Sy het ook gesels oor die aanklank wat sy vind by Heb 12, wat sy voorgelees het: “Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof …”

LEES OOK: Noodleniging binne SA: ‘Daar is goeie stories om te vertel’ – KMDR

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top