Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto via: FAMILIENUUS #499 - 31 MAART 2026

Elders gesien: NG Middelburg-Suid se Bybel-marathon goed op dreef

As deel van die gemeente se 75ste bestaansjaarvieringe, is ‘n Bybel-marathon geloods waar die Bybel in lidmate se eie besondere handskrifte oorgeskryf word, word berig in Oostelike Sinode se jonste nuusbrief.

Hierdie kleinnood sal dan bewaar word vir die nageslag wat weer die volgende 75 jaar se geskiedenis moet leef.  Met nog 55 boekdele wat geskryf moet word, is hierdie gemeente goed op dreef. Bron: FAMILIENUUS #499 – 31 MAART 2026

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top