Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Moderator verduidelik 2016-besluit

“Gemeentes moet steeds met liefde omgaan en hulle eie oordeel, soos die Gees hulle lei, gebruik.”

Só sê ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, as deel van ‘n verduideliking van die besluit wat tydens die Buitengewone Algemene Sinode 2016 oor selfdegeslagverbintenisse geneem is.

Die kern van die besluit, sê hy, handel daaroor dat seksuele omgang tussen man en vrou slegs in die huwelik hoort. Verder handel die besluit oor die gesag van die Bybel, mense se gelykwaardigheid voor God, en gemeentes se diskressie wat die ampte van die kerk betref.

Volg hierdie skakel om die video te kyk.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top