Geborg

Ds Petrus Botha vertel: "Sondag 9 November was Pongola se deure gesluit. Ons (170) het 'n "wandel in die Woord", 6,8km (Jes 6:8) op 'n wildsplaas gaan stap. Elke km het ons om die Woord ontmoet. Stasie 1: Elkeen kon spykers in die kruis kap - jy is vrygespreek, vergewe jouself. Hieronder vertel hy verder. Foto's: Verskaf