Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ds Jasper Louw, nuwe moderator van die Oos-Kaapse sinode (regs), by sy voorganger, dr Chris van Wyk. Louw is predikant van die gemeente Loerie. Hy was voorheen, as predikant van die gemeente Suikerbos in die Vaaldriehoek, ook moderator van die NG Kerk in Wes-Transvaal. Foto's: Louise Jackson

Oos-Kaapse sinode in foto’s

Dr Dewald Davel van die NG gemeente Molteno. Hy is verkies tot onder-voorsitter van die Oos-Kaapse sinode.
Dr Dewald Davel van die NG gemeente Molteno. Hy is verkies tot onder-voorsitter van die Oos-Kaapse sinode.
Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode, spreek die Oos-Kaapse sinode toe. Hy het onder meer die belang van kerkverband beklemtoon, vertel van die NG Kerk se bande met die Suid-Afrikaanse en die Wêreldraad van Kerke, en oor die buitengewone Algemene Sinode gepraat.

Die Oos-Kaapse sinode van die NG Kerk bid vir die buitengewone Algemene Sinode wat van 7 tot 10 November in Centurion gehou word.
Die Oos-Kaapse sinode van die NG Kerk bid vir die buitengewone Algemene Sinode wat van 7 tot 10 November in Centurion gehou word.
Ds Ephraim Khosa van die NG Kerk in Afrika dra 'n groeteboodskap oor aan die Oos-Kaapse sinode van die NG Kerk. Die NG Kerk in Afrika het onlangs 'n Kaapse sinode gestig.
Ds Ephraim Khosa van die NG Kerk in Afrika dra ‘n groeteboodskap oor aan die Oos-Kaapse sinode van die NG Kerk. Die NG Kerk in Afrika het onlangs ‘n Kaapse sinode gestig.
Koffietyd by die Oos-Kaapse sinode. Afgevaardigdes staan op die stoep buite die vergadersaal en kyk na die see. Die Oos-Kaapse sinode vergader by 'n oord en konferensiesentrum net buite Port Elizabeth.
Koffietyd by die Oos-Kaapse sinode. Afgevaardigdes staan op die stoep buite die vergadersaal en kyk na die see. Die Oos-Kaapse sinode vergader by ‘n oord en konferensiesentrum net buite Port Elizabeth.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top