Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dr Manasse Matiquele by sy studieleier, dr Petria Theron wat voorheen dosent by Hefsiba was.

Eerste predikant in Mosambiek ontvang doktorsgraad in Teologie

Dit was ‘n historiese oomblik toe ds Manasse Matiquele, die rektor van HEFSIBA ICHE (Instituut vir Christelike Hoër Onderwys [http://bit.ly/2Wx4gwh]) in Mosambiek, op Vrydag 24 Mei 2019 sy doktorsgraad in Teologie van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom ontvang het.

Hy was die eerste predikant van die Gereformeerde Kerk in Mosambiek, die IRM (Igreja Reformada em Moçambique [http://bit.ly/30Zl6Dc]) om ‘n doktorsgraad in Teologie te ontvang.

Lees meer hieroor by http://bit.ly/2wx8uVW.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top