Ná die Algemene Sinode wat einde verlede jaar vergader het, is dit vanjaar die beurt van afgevaardigdes na talle van die NG Kerk se tien streeksinodes om saam te trek. Ook die Sinode van Wes-Kaapland is in 2019 afgehandel, maar hier volg die datums wat Kerkbode op sy nuuskalender vir 2020 het.
Deel gerus belangrike datums op jou kalender in die kommentaarafdeling hieronder. – Red.
Streeksinodes in 2020
Namibië – 21-25 Mei
Kwa-Zulu Natal – 8-10 September
Noordelike Sinode – 5-9 Oktober
Oostelike Sinode – 18-21 Oktober
Oos-Kaapland – 19-22 Oktober
Goudland – 28 – 29 Oktober
Geborg

Kan jy glo Twee sinodes se byeenkomste selfde tyd. Nie goeie beplanning nie!!!
NoordKaap het genadiglik ‘n 2e poging tot ‘n buitengewone sinode afgeweer … maar verder gebeur hier niks. KO’e bepaling is dat dit nie later September moet plaasvind nie – ons wag maar om te sien of ons kans gaan kry om voorbereid te wees.