Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Eenwording: Waarom dié getalm?

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Martin van Stilbaai skryf:

Nelis Janse van Rensburg se rubriek op www.kerkbode.co.za verwys (“Om Christus radikaal te volg”). Hoekom verswyg jy die mees korrupte saak in die NG Kerk, naamlik sy meer as 30 jaar se weiering om een met die familie van NG Kerke te word? Dit raak die hart van die NG Kerk in die Suid-Afrikaanse samelewing se geloof­waardigheid. Prof Jonker het vir my by die 1986 Algemene Sinodale vergade­ring in Bloemfontein gesê hy wag al in die 20 jaar hiervoor, ek kan ook nog maar wag. Nou, ek wag nou al 34 jaar! Nou wat het so ’n geloofsgemeenskap in die RSA ooit te sê?

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top