Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus: 15 April 2022

  • Hierdie kennisgewings is op 15 April 2022 opdateer.
  • Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NAMIBIË

GEGROET

Ds Vian du Plessis lewer op Sondag, 17 April 2022, sy afskeidspreek by die NG Moedergemeente Walvisbaai. Hy en sy gesin was vanaf 1 Mei 2016 (amper 6 jaar) by die gemeente.  Hulle verhuis na Somerstrand-gemeente in Port Elizabeth (Marelize Visser, Skriba, 14.04.2022).


Op 26 April 2022 is prop Heinrich Niehaus na die NG Gemeente van Laingsburg beroep.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top