- Hierdie kennisgewings is op 30 September 2022 opgedateer.
- Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za
BEROEP
Ds R (Ryno) Hurn van Valhalla na Kimberley-Harmonie; ds E (Estian) Mentz van Britstown na Kimberley-Harmonie; ds PJ (Jaco) Nel van Koringberg na Porterville.
AANVAAR
Ds PJ (Jaco) Nel van Koringberg na Porterville.
WES-KAAP
BEROEP AANVAAR
Ds Jaco Nel van Koringberg na Porterville. (Anchen Barnard, Skriba, 30.09.2022).
OOS-KAAP
EMERITAAT
Ds Jos van der Merwe van Gamtoosvallei emeriteer aan die einde van November 2022. Hy lewer sy afskeidspreek en ontvang demissie op 27 November 2022. (Hendri Roberts, Skriba: Ring van Humansdorp, 26.09.2022).
NOORD-KAAP
BEROEP
Ds R Hurn van Valhalla en ds E Mentz van Britstown na Kimberley-Harmonie. (Annatjie Enslin, Skriba, 26.09.2022).
Geborg
