Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 21 Oktober 2022

  • Hierdie kennisgewings is op 14 Oktober 2022 opgedateer.
  • Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za

    AANVAAR
    Ds Anje Zeeman van Driehoek na Kraaifontein-Die Parke.

    WES-KAAP

    BEVESTIGING
    Ds Anje Zeeman van Driehoek het die beroep na Kraaifontein-Die Parke aanvaar. Sy word op 4 Desember tydens die oggenddiens bevestig waarna sy haar intreepreek lewer.

    OOS-KAAP

    BEVESTIGING
    Ds Ruan Nieuwenhuizen van Sutherland is op Sondag, 16 Oktober 2022 deur sy broer Johan-Rigardt Nieuwenhuizen as leraar op Somerset-Oos bevestig. Ds Nieuwenhuizen het ook sy intreepreek gelewer. (Jolene du Plessis, gemeentebestuurder, 19.10.2022).

    EMERITAAT
    Ds Jos van der Merwe van Gamtoosvallei emeriteer aan die einde van November 2022. Hy lewer sy afskeidspreek en ontvang demissie op 27 November 2022. (Hendri Roberts, Skriba: Ring van Humansdorp, 20.10.2022).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top