Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike Nuus 18 November 2022

BEROEP

Ds B (Bernice) Baard van Piet Plessis na Kimberley-Vooruitsig; prop GEH (George) Matthee na Meerensee.

AANVAAR

Ds F (Fouché) de Wet van Pretoria-Oos na Agter-Paarl; ds NG (Nico) Sennett (emeritus) na Vanstadensrus.

BEDANK

Ds TM (Tielman) Roux van Hendrina vir Pretoria-Faerie Glen.

 

WES-KAAPLAND

EMERITAAT

Ds GJ (Deon) Beyers van NG Riversdal-Wes emeriteer op 31 Desember 2022. Die akte van emeritaat word op 4 Desember 2022 aan hom oorhandig gedurende die erediens te NG Riversdal-Wes. (Ds Quintin Nel, Ringskriba, 17.11.2022).

BEVESTIGING

Ds Fouché de Wet van Pretoria-Oos het die beroep na Agter-Paarl aanvaar. Sy bevestiging en intreepreek is op 4 Desember 2022. Ds Bernard Malherbe (namens die Ring van die Paarl) neem die bevestiging waar. (Lise Greffrath, Skriba NG Gemeente Agter-Paarl, 16.11.2022).

 

NOORD-KAAPLAND

BEROEP

Ds B (Bernice) Baard van Piet Plessis is op 16 November 2022 na Kimberley-Vooruitsig beroep. (Lynette Strydom, Skriba, 18.11.2022).

 

KWAZULU-NATAL

BEROEP

Prop GEH (George) Matthee is beroep na Meerensee (Annolien Lieberberg, Kantoorbestuurder, 14.11.2022).

 

VRYSTAAT

AANVAAR

Ds NG (Nico) Sennett (emeritus) vroeër van Benoni-Oos het die beroep na Vanstadensrus (dolerend) aanvaar. (Louise Fouché, Skriba, 18.11.2022).

 

OOSTELIKE

BEDANK

Ds TM (Tielman) Roux van Hendrina het die beroep na Pretoria-Faerie Glen bedank. (Suzette Lategan, Gemeentekoördineerder, 15.11.2022).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top